ref # 6450558

print
R 1 930 000 (96 741 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
2
± 1 m2
± 1m2

Property Features
Kitchen
Security Post

Pragtige 3 slaapkamer meenthuis in gesogte aftree oord

Hierdie pragtige meenthuis bied die volgende:

3 Slaapkamers
2 Badkamers
Oopplan leef tuimte sit- en eetkamer
Kombuis met ontbythoekie
Bedekde kuier stoep
Dubbel motorhuis
Addisionele Parkering

Die oord bied die volgende fasilitete:

'n Gemeenskap saal vir sosiale geleenthede
'n Eetsaal waar inwoners etes kan nuttig
Mediese sorg sentrum vir individue met die behoefte
Mediese spreekkamers op die perseel
Haarsalon en nog vele meer.

Vir meer inligting en om die eiendom te besigtig, skakel asb. ons verkope konsultant.


Details
Garage 2: 

Double

Facing: 

North

Kitchen: 

Breakfast Nook

Parking: 

Double

Security: 

Totally Fenced, Security Gate, Burglar Bars, 24 Hour Access, Guard House, Guard, Electric Fencing, Safe

Nearby Public Transport: 

Bus

Age: 

14

Listing Number: 

114298843



Message Agents