ref # 6434383

print
R 1 480 000 (74 185 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

2
1
1
± 1 m2
± 1m2
R 680.0  / m
R 2670.0  / m

Property Features
Kitchen
Security Post

Pragtige 2 slaapkamer meenthuis in gesogte aftree oord

Hierdie pragtige meenthuis bied die volgende:

2 Slaapkamers
1 Badkamers
Oopplan leef tuimte sit- en eetkamer
Groot linnekas
Kombuis
Kuier stoep
Motorhuis
Addisionele Parkering

Die oord bied die volgende fasilitete:

'n Gemeenskap saal vir sosiale geleenthede
'n Eetsaal waar inwoners etes kan nuttig
Mediese sorg sentrum vir individue met die behoefte
Mediese spreekkamers op die perseel
Haarsalon en nog vele meer.

Vir meer inligting en om die eiendom te besigtig, skakel asb. ons verkope konsultant


Details
Kitchen: 

Breakfast Nook

Security: 

Totally Fenced, Electric Gate, Security Gate, Burglar Bars, 24 Hour Access, Guard House, Guard, Electric Fencing, Safe

Nearby Public Transport: 

Bus

Listing Number: 

114245795



Message Agents