Townhouse For Sale in Montana Tuine, Pretoria

ref# 1705
Email a Friend Share
Asking Price : R 1 490 000 (88 165 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Gauteng City:Pretoria Suburb:Montana Tuine Bedrooms:2 Bathrooms:1 Garages:1 Covered Parkings:1 Erf Size: ± 200 m2 Floor Size: ± 112m2 Rates:R 750 p/m Levies:R 3400 p/m

select a 2nd currency

Property Features
  • Access Gate
  • Built In Cupboards
  • Dining Room
  • Garden
  • Kitchen
  • Lounge
  • Patio
  • Paving
  • Retirement Living
  • Security Post
Lieflike ruim 2 slaapkamer meenthuis in gesogte aftree oord

Hierdie pragtige meenthuis bied u die volgende:

2 Slaapkamers
1 Rolstoel vriendelike badkamer
Ruim oopplan leef areas - sitkamer en eetkamer
Pragtige kombuis met water punte vir skottelgoedwasser en wasmasjien
1 Motorhuis
1 Motorafdak
Lieflike kuier stoep
By die heffings ingesluit is 15 etes per maand

Die oord bied u die volgende fasiliteite

Restaurant wat ontbyt en middag etes bedien
Haarsalon
Dokters spreekkamers
Verpleegster op bystand
Additionele afdeling wat versorging bied vanaf intree vlak tot intensiewe versorging
Vervoer na die plaaslike winkel sentrum
'n Ontspannings saal en nog vele meer

Om die eenheid te besigtig, skakel gerus ons eiendoms spesialis.

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.