Townhouse For Sale in Montana Tuine, Pretoria
select a 2nd currency
-
Agent : Hennie Van Reenen
+27 (0)82 922 3714
+27 (0)82 922 3714
whatsapp agent
vanreenen.hennie@gmail.com
View all agent's properties
- Access Gate
- Built In Cupboards
- Dining Room
- Fence
- Garden
- Kitchen
- Lounge
- Patio
- Paving
- Retirement Living
- Security Post
Hierdie pragtige eenheid bied die volgende:
15 Etes per maand is ingesluit in maandelikse heffings
2 Slaapkamers
1 Ruim rolstoel vriendelike badkamer
Oopplan sit- en eetkamer
Praktiese kombuis
1 Motorhuis
Heerlike onderdak kuierstoep
Privaat tuintjie
Die oord bied die volgende:
Restaurant wat ontbyt en middag etes bedien
Haarsalon
Dokters spreekkamers
Verpleegster op bystand
Additionele afdeling wat versorging bied vanaf intree vlak tot intensiewe versorging
Vervoer na die plaaslike winkel sentrum
'n Ontspannings saal en nog vele meer
Vir besigtiging, kontak ons eiendoms spesialis.