Townhouse For Sale in Montana Tuine, Pretoria

ref# 1532
Email a Friend Share
Asking Price : R 1 400 000 (81 395 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Gauteng City:Pretoria Suburb:Montana Tuine Bedrooms:2 Bathrooms:1 Garages:1 Open Parkings:1 Erf Size: ± 120 m2 Floor Size: ± 93m2 Rates:R 636 p/m Levies:R 1998 p/m

select a 2nd currency

Property Features
  • Built In Cupboards
  • Dining Room
  • Garden
  • Kitchen
  • Lounge
  • Patio
  • Paving
  • Pets Allowed
  • Retirement Living
  • Security Post
Pragtige 2 Slaapkamer meenthuis in Zambezi Aftree Oord

Hierdie lieflike eiendom bied jou die volgende:

2 Ruim Slaapkamers
Oopplan leef area
1 Badkamer
Pragtige kombuis
Lekker kuier stoep
Motorhuis

Die oord bied jou die volgende:

Restaurant wat ontbyt en middag etes bedien
Haarsalon
Dokters spreekkamers
Verpleegster op bystand
Additionele afdeling wat versorging bied vanaf intree vlak tot intensiewe versorging
Vervoer na die plaaslike winkel sentrum
'n Ontspannings saal en nog vele meer


Kontak ons eiendomspesialis om die eiendom te besigtig.

  • 2 Ruim Slaapkamers
  • Oopplan leef area
  • 1 Badkamer
  • Pragtige kombuis
  • Lekker kuier stoep
  • Motorhuis
  •  
  • Die oord bied jou die volgende:
  •  
  • Restaurant wat ontbyt en middag etes bedien
  • Haarsalon
  • Dokters spreekkamers
  • Verpleegster op bystand
  • Additionele afdeling wat versorging bied vanaf intree vlak tot intensiewe versorging
  • Vervoer na die plaaslike winkel sentrum
  • 'n Ontspannings saal en nog vele meer
See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.