Townhouse For Sale in Montana Tuine, Pretoria

ref# 1523
Email a Friend Share
Asking Price : R 1 400 000 (78 651 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Gauteng City:Pretoria Suburb:Montana Tuine Bedrooms:1 Bathrooms:1 Garages:1 Covered Parkings:1 Erf Size: ± 120 m2 Floor Size: ± 91m2 Rates:R 650 p/m Levies:R 2078 p/m

select a 2nd currency

Property Features
  • Built In Cupboards
  • Family/TV Room
  • Kitchen
  • Retirement Living
  • Security Post
Lieflike ruim 1 Slaapkamer losstaande meenthuis te koop in gesogte aftree oord

Hierdie pragtige eenheid is losstaande van die ander en bied jou die voglende:

1 Ekstra Ruim slaapkamer
1 Rolstoel vriendelike badkamer
Gaste Toilet
Oopplan leef areas sit/eet met 'n oopplan kombuis
Motorhuis
Motorafdak
Lekker kuier stoep

Die oord bied die volgende fasilitete:

'n Gemeenskap saal vir sosiale geleenthede
'n Eetsaal waar inwoners etes kan nuttig
Mediese sorg sentrum vir individue met die behoefte
Mediese spreekkamers op die perseel
Haarsalon en nog vele meer.

Vir meer inligting en om die eiendom te besigtig, skakel asb. ons verkope konsultant

  • 1 Ekstra Ruim slaapkamer
  • 1 Rolstoel vriendelike badkamer
  • Gaste Toilet
  • Oopplan leef areas sit/eet met 'n oopplan kombuis
  • Motorhuis
  • Motorafdak
  • Lekker kuier stoep
See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.