Townhouse For Sale in Montana Tuine, Pretoria

ref# 1474
Email a Friend Share
Asking Price : R 1 980 000 (116 129 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Gauteng City:Pretoria Suburb:Montana Tuine Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:2 Erf Size: ± 200 m2 Floor Size: ± 121m2 Rates:R 957 p/m Levies:R 3700 p/m

select a 2nd currency

Property Features
  • Access Gate
  • Built In Cupboards
  • Dining Room
  • Garden
  • Handicap Available
  • Kitchen
  • Lounge
  • Patio
  • Paving
  • Pets Allowed
  • Retirement Living
  • Security Post
Lieflike 3 slaapkamer meenthuis is die gesogte Bougainvilla Aftree Oord

Hierdie pragtige eenheid bied jou die volgende:

3 Ruim Slaapkamers
2 Rolstoel vriendelike badkamers
Ruim oopplan leef areas
Netjiese kombuis
Dubbel Motorhuis met additionele parkeer ruimte

Die oord bied jou die volgende fasiliteite:

Ontspannings saal vir sosiale geleenthede wat ook kerk dienste insluit
24 uur gesonheid sorg fasilteite
Mediese spreek kamers
Oord suster wat saam met 'n geneesheer tuis besoeke kan lewer
Tuis versorging kan ook gereel word
Biblioteek
Koffie winkel
Snoep winkel
Moderne eetsaal waar ontbyt en middag etes genuttig kan word
Wasgoed was dienste
Bussie fasilteit na plaaslike winkelsentrum
Heffing sluit 'n beperkte aantal etes in asook, geboue versekering en tuindiense.

Ons hoor graag van u om hierdie pragtige meenthuis te besigtig.

  • 3 Ruim Slaapkamers
  • 2 Rolstoel vriendelike badkamers
  • Ruim oopplan leef areas
  • Netjiese kombuis
  • Dubbel Motorhuis met additionele parkeer ruimte
  •  
  • Die oord bied jou die volgende fasiliteite:
  •  
  • Ontspannings saal vir sosiale geleenthede wat ook kerk dienste insluit
  • 24 uur gesonheid sorg fasilteite
  • Mediese spreek kamers
  • Oord suster wat saam met 'n geneesheer tuis besoeke kan lewer
  • Tuis versorging kan ook gereel word
  • Biblioteek
  • Koffie winkel
  • Snoep winkel
  • Moderne eetsaal waar ontbyt en middag etes genuttig kan word
  • Wasgoed was dienste
  • Bussie fasilteit na plaaslike winkelsentrum
  • Heffing sluit 'n beperkte aantal etes in asook, geboue versekering en tuindiense.
  •  
See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.