Townhouse For Sale in Montana, Pretoria
select a 2nd currency
-
Agent : Hennie Van Reenen
+27 (0)82 922 3714
+27 (0)82 922 3714
whatsapp agent
vanreenen.hennie@gmail.com
View all agent's properties
Hierdie lieflike eenheid bied jou die volgende:
2.5 Slaapkamers
Volbadkamer met rolstoel vriendelike stort
Gaste toilet
Ruim leef areas - sit- en eetkamer
Pragtige kombuis met water punt vir wasmasjien
Dubbel motorhuis met ekstra spasie vir studeerkamer/stoor of waskamer
Dubbel motorafdak
Onderdak stoep met ingeboude braai
Die oord bied die volgende:
'n Gemeenskap saal vir sosiale geleenthede
'n Eetsaal waar inwoners etes kan nuttig
Mediese sorg sentrum vir individue met die behoefte
Mediese spreekkamers op die perseel
Haarsalon en nog vele meer.
Vir meer inligting en om die eiendom te besigtig, skakel asb. ons verkope konsultant