Townhouse For Sale in Montana, Pretoria
select a 2nd currency
-
Agent : Hennie Van Reenen
+27 (0)82 922 3714
+27 (0)82 922 3714
whatsapp agent
vanreenen.hennie@gmail.com
View all agent's properties
- Access Gate
- Built In Cupboards
- Dining Room
- Garden
- Kitchen
- Lounge
- Main Ensuite
- Patio
- Pets Allowed
- Retirement Living
- Security Post
Hiedie pragtige eiendom bied u die volgende:
2 Slaapkamers
2 Badkamers
Ruim oopplan leef areas
Son Stoep is toegebou en dien as nog 'n leef area
Praktiese kombuis
Privaat "court yard"
1 Motorhuis
1 Additionele parkering
Zambezi Aftree oord is verseker die mees gesogte aftree oord Noord van die berg, dit is geleë net ‘n klipgooi vanaf Montana Hosiptaal en op die hoof roete na die N1 snelweg.
Hierdie oord spog met pragtige oop parke, ‘n dam en uitmuntende tuine.
Die oord beskik oor ‘n gemeenskapsaal waar ondermeer kerkdienste, toepaslike fiskheidsoefening asook verskeie sosiale aktiwiteite plaasvind.
‘n modern 24-uur sorgsentrum wat vanaf intree vlak versorging tot “step-down” versorgings dienste lewer, maar tuisversorging kan ook gereël word.
Daar is ook ‘n mediese spreekkamer en oordsuster met besoeke deur geneeshere, oudioloë en mondhigiëniste.
Verder beskik die oord ook oor ‘n biblioteek, koffiewinkel en kiosk, modern eetsaal waar oggend- en middagetes bedien word. Wasgoeddienste en bussie vervoer na inkopiesentrum is ook beskikbaar.
U kan gerus aansluit by die DSTV-klub teen ‘n baie goedkoop Multichoice-pakket premie waar u dan die sport kanale kan geniet.
Vir meer inligting kontak gerus ons eiendoms spesialis.
- 2 Slaapkamers
- 2 Badkamers
- Ruim oopplan leef areas
- Son Stoep is toegebou en dien as nog 'n leef area
- Praktiese kombuis
- Privaat "court yard"
- 1 Motorhuis
- 1 Additionele parkering