Townhouse For Sale in Montana, Pretoria

ref# 1593
Email a Friend Share
Asking Price : R 1 480 000 (88 358 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Gauteng City:Pretoria Suburb:Montana Bedrooms:2 Bathrooms:1 Garages:1 Erf Size: ± 108 m2 Floor Size: ± 93m2 Rates:R 680 p/m Levies:R 1980 p/m

select a 2nd currency

Property Features
  • Access Gate
  • Built In Cupboards
  • Dining Room
  • Garden
  • Kitchen
  • Lounge
  • Paving
  • Pets Allowed
  • Retirement Living
  • Security Post
2 Slaapkamer meenthuis in gesogte aftree oord

Hierdie pragtige meenthuis bied u die volgende:

2 Slaapkamers
1Badkamer
Oopplan leef areas
1 Motorhuis
Gemeenskaplike tuine

Die oord bied die volgende:

Zambezi Aftree oord is verseker die mees gesogte aftree oord Noord van die berg, dit is geleë net ‘n klipgooi vanaf Montana Hosiptaal en op die hoof roete na die N1 snelweg.

Hierdie oord spog met pragtige oop parke, ‘n dam en uitmuntende tuine.

Die oord beskik oor ‘n gemeenskapsaal waar ondermeer kerkdienste, toepaslike fiskheidsoefening asook verskeie sosiale aktiwiteite plaasvind.

‘n modern 24-uur sorgsentrum wat vanaf intree vlak versorging tot “step-down” versorgings dienste lewer, maar tuisversorging kan ook gereël word.
Daar is ook ‘n mediese spreekkamer en oordsuster met besoeke deur geneeshere, oudioloë en mondhigiëniste.

Verder beskik die oord ook oor ‘n biblioteek, koffiewinkel en kiosk, modern eetsaal waar oggend- en middagetes bedien word. Wasgoeddienste en bussie vervoer na inkopiesentrum is ook beskikbaar.

U kan gerus aansluit by die DSTV-klub teen ‘n baie goedkoop Multichoice-pakket premie waar u dan die sport kanale kan geniet.

Vir meer inligting kontak gerus ons eiendoms spesialis.

  • 2 Slaapkamers
  • 1Badkamer
  • Oopplan leef areas
  • 1 Motorhuis
  • Gemeenskaplike tuine
See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.