Townhouse For Sale in Montana, Pretoria

ref# 1557
Email a Friend Share
Asking Price : R 1 430 000 (83 139 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Gauteng City:Pretoria Suburb:Montana Bedrooms:2 Bathrooms:1 Garages:1 Open Parkings:1 Covered Parkings:1 Erf Size: ± 108 m2 Floor Size: ± 1m2 Rates:R 800 p/m Levies:R 2300 p/m

select a 2nd currency

Property Features
  • Access Gate
  • Built In Cupboards
  • Dining Room
  • Garden
  • Intercom
  • Kitchen
  • Lounge
  • Pantry
  • Patio
  • Paving
  • Pets Allowed
  • Retirement Living
  • Security Post
Prag 2 Slaapkamer meenthuis in Zambezi Aftree Oord

Hierdie lieflike eenheid bied u die volgende:

2 Slaapkamers
1 Badkamer
Oopplan sit/eet kamer
Netjiese kombuis met plek vir 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien
Lekker kuier stoep
1 Motorhuis
1 Motorafdak

Zambezi Aftree oord is verseker die mees gesogte aftree oord Noord van die berg, dit is geleë net ‘n klipgooi vanaf Montana Hosiptaal en op die hoof roete na die N1 snelweg.

Hierdie oord spog met pragtige oop parke, ‘n dam en uitmuntende tuine.

Die oord beskik oor ‘n gemeenskapsaal waar ondermeer kerkdienste, toepaslike fiskheidsoefening asook verskeie sosiale aktiwiteite plaasvind.

‘n modern 24-uur sorgsentrum wat vanaf intree vlak versorging tot “step-down” versorgings dienste lewer, maar tuisversorging kan ook gereël word.
Daar is ook ‘n mediese spreekkamer en oordsuster met besoeke deur geneeshere, oudioloë en mondhigiëniste.

Verder beskik die oord ook oor ‘n biblioteek, koffiewinkel en kiosk, modern eetsaal waar oggend- en middagetes bedien word. Wasgoeddienste en bussie vervoer na inkopiesentrum is ook beskikbaar.

U kan gerus aansluit by die DSTV-klub teen ‘n baie goedkoop Multichoice-pakket premie waar u dan die sport kanale kan geniet.

Vir meer inligting kontak gerus ons eiendoms spesialis.

  • 2 Slaapkamers
  • 1 Badkamer
  • Oopplan sit/eet kamer
  • Netjiese kombuis met plek vir 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien
  • Lekker kuier stoep
  • 1 Motorhuis
  • 1 Motorafdak
See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.