Townhouse For Sale in Montana, Pretoria

ref# 1497
Email a Friend Share
Asking Price : R 1 350 000 (75 842 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Gauteng City:Pretoria Suburb:Montana Bedrooms:2 Bathrooms:1 Garages:1 Erf Size: ± 150 m2 Floor Size: ± 106m2 Rates:R 759 p/m Levies:R 2250 p/m

select a 2nd currency

Pragtige 2 Slaapkamer meenthuis in Zambezi Aftree Oord

Hierdie pragtige eenheid is alleen staande en bied nog ville onafhanklikheid met bystand op die voorstoep.

Die eenheid bied die volgende fasiliteite:

2 Ruim slaapkamers
Oopplan leef ruimtes
Praktiese kombuis
1 Badkamer met 'n bad en 'n stort
1 Motorhuis

Die oord bied die volgende:

Restaurant wat ontbyt en middag etes bedien
Haarsalon
Dokters spreekkamers
Verpleegster op bystand
Additionele afdeling wat versorging bied vanaf intree vlak tot intensiewe versorging
Vervoer na die plaaslike winkel sentrum
'n Ontspannings saal en nog vele meer

Kontak gerus ons agent vir meer inligting en besigtiging van die eenheid.

  • 2 Ruim slaapkamers
  • Oopplan leef ruimtes
  • Praktiese kombuis
  • 1 Badkamer met 'n bad en 'n stort
  • 1 Motorhuis
See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.