Townhouse For Sale in Montana, Pretoria

ref# 1459
Email a Friend Share
Asking Price : R 1 750 000 (102 639 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Gauteng City:Pretoria Suburb:Montana Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:2 Erf Size: ± 300 m2 Floor Size: ± 129m2 Rates:R 800 p/m Levies:R 2825 p/m

select a 2nd currency

Property Features
  • Access Gate
  • Built In Cupboards
  • Dining Room
  • Electric Fencing
  • Family/TV Room
  • Fence
  • Garden
  • Kitchen
  • Paving
  • Retirement Living
  • Security Post
Pragtige 3 Slaapkamer aftree oord meenthuis te koop in Twee Riviere Aftree oord

Hierdie pragtige eenheid is losstaande van die ander en bied jou die voglende:

3 Ruim slaapkamers
2 Rolstoel vriendelike badkamers
Oopplan leef areas sit/eet met 'n oopplan kombuis
Dubbel motorhuis
Dubbel motorafdak
Eie privaat tuintjie met kuier stoep

Die oord bied die volgende fasilitete:

'n Gemeenskap saal vir sosiale geleenthede
'n Eetsaal waar inwoners etes kan nuttig
Mediese sorg sentrum vir individue met die behoefte
Mediese spreekkamers op die perseel
Haarsalon en nog vele meer.

Vir meer inligting en om die eiendom te besigtig, skakel asb. ons verkope konsultant

  • 3 Ruim slaapkamers
  • 2 Rolstoel vriendelike badkamers
  • Oopplan leef areas sit/eet met 'n oopplan kombuis
  • Dubbel motorhuis
  • Dubbel motorafdak
  • Eie privaat tuintjie met kuier stoep
  •  
  • Die oord bied die volgende fasilitete:
  •  
  • 'n Gemeenskap saal vir sosiale geleenthede
  • 'n Eetsaal waar inwoners etes kan nuttig
  • Mediese sorg sentrum vir individue met die behoefte
  • Mediese spreekkamers op die perseel
  • Haarsalon en nog vele meer.
See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.