Apartment / Flat For Sale in Montana Tuine, Pretoria

ref# 1515
Email a Friend Share
Asking Price : R 960 000 (53 932 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Gauteng City:Pretoria Suburb:Montana Tuine Bedrooms:2 Bathrooms:1 Covered Parkings:1 Erf Size: ± 1 m2 Floor Size: ± 67m2 Rates:R 465 p/m Levies:R 2252 p/m

select a 2nd currency

Property Features
  • Access Gate
  • Built In Cupboards
  • Family/TV Room
  • Handicap Available
  • Kitchen
  • Retirement Living
  • Security Post
  • Water Included
Lieflike ruim 2 slaapkamer woonstel in gesogter aftree oord

Hierdie prag eiendom bied jou die volgende:

2 Ruim slaapkamers
1 Rolstoel vriendelike badkamer
Groot leef area met kombuis
Huisbak fasiliteit
1 Motorafdak parkering
15 Etes per maand asook water gebruik is ingesluit in die heffing

Die oord bied gesondheid sorg vanaf intree tot "frail care".
Dokters spreekkamers op die terrein asook verskeie ander mediese ondersteuning is beskikbaar
'n eet saal waar ete genuttig kan word
Haarsalon
Biblioteek
Snoepwinkel
Gemeenskapsaal vir sosiale geleenthede
Pendeldiens weekliks na groot winkel sentrum in die area

Om die eiendom te besigtig, skakel gerus ons eiendoms spesialis.

  • 2 Ruim slaapkamers
  • 1 Rolstoel vriendelike badkamer
  • Groot leef area met kombuis
  • Huisbak fasiliteit
  • 1 Motorafdak parkering
  • 15 Etes per maand asook water gebruik is ingesluit in die heffing
  •  
  • Die oord bied gesondheid sorg vanaf intree tot "frail care".
  • Dokters spreekkamers op die terrein asook verskeie ander mediese ondersteuning is beskikbaar
  • 'n eet saal waar ete genuttig kan word
  • Haarsalon
  • Biblioteek
  • Snoepwinkel
  • Gemeenskapsaal vir sosiale geleenthede
  • Pendeldiens weekliks na groot winkel sentrum in die area
See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.