Apartment / Flat For Sale in Montana, Pretoria

ref# 1605
Email a Friend Share
Asking Price : R 820 000 (48 955 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Gauteng City:Pretoria Suburb:Montana Bedrooms:1 Bathrooms:1 Covered Parkings:1 Erf Size: ± 150 m2 Floor Size: ± 44m2 Rates:R 450 p/m Levies:R 1153 p/m

select a 2nd currency

Property Features
  • Access Gate
  • Built In Cupboards
  • Clubhouse
  • Electric Fencing
  • Family/TV Room
  • Fence
  • Garden
  • Kitchen
  • Paving
  • Retirement Living
  • Security Post
Pragtige ruim grondvloer 1 Slaapkamer woonstel

Hierdie oulike eenheid bied u die volgende:

1 Ruim slaapkamer
1 Rolstoelvriendelike badkamer
1 Leefarea
Kombuis met plek vir wasmasjien
1 Motorafdak

Verder bied die oord jou die volgende:

'n Gemeenskap saal vir sosiale geleenthede
'n Eetsaal waar inwoners etes kan nuttig
Mediese sorg sentrum vir individue met die behoefte
Mediese spreekkamers op die perseel
Haarsalon en nog vele meer.

Vir meer inligting en om die eiendom te besigtig, skakel asb. ons verkope konsultant

  • 1 Ruim slaapkamer
  • 1 Rolstoelvriendelike badkamer
  • 1 Leefarea
  • Kombuis met plek vir wasmasjien
  • 1 Motorafdak
See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.